Kontak Ons: 012 361 5526

Die Kaart met n bonus

Kry Jou Kaart Nou!

Werwing van nuwe lede

Sedert die ontstaan van Pretorium Trust 76 jaar gelede het lede 'n belangrike bydrae gelewer deur nuwe lede te werf.

'n Vriendelike versoek word gevolglik weer aan lede gerig om die voordele van lidmaatskap onder die aandag van familie, vriende, kollegas en veral u kinders wat reeds die arbeidsmark betree het, te bring en hulle te oortuig om as lede aan te sluit.

Lede se betrokkenheid in hierdie verband sal beslis verseker dat Pretorium Trust waarvan hulle mede-eienaars is, oor die volgende 76 jaar sterk groei en voortgaan om tot die finansiële welvaart van lede by te dra.

VIR MOTIVERING, WORD WERWINGSKOMMISSIE VAN R250 STEEDS VIR ELKE NUWE LID GEWERF, BETAAL!!