Kontak Ons: 012 361 5526

Die Kaart met n bonus

Kry Jou Kaart Nou!

Aankoopkaart Voordele

Met ʼn ledetal van 24 000, is Pretorium Trust ʼn nie - winsnemende koopvereniging wat die verbruiker reeds vir 76 jaar bedien.

Voordele van Pretorium Trust.

  • Geen meerderheid aandeelhouers.
  • Jaarlikse kontantbonusse, geen onbruikbare kredietpunte of lugmyle nie.
  • Die totale netto wins word as bonus aan lede op hulle jaarlikse aankope verklaar.
  • Tot 45 dae rentevrye krediet vir aankope met die gebruik van die Pretorium Trustkaart.
  • Meer as 5 000 winkels om van te kies, insluitende nasionale kettingwinkels en kleinhandelaars.
  • 'n Pretorium Trustkaart het ingeboude kontroles wat jou help om binne jou begroting te bly.
  • Pretorium Trust se aankoopkaart kan ook vir brandstofaankope gebruik word. (Geen bonus).