Kontak Ons: 012 361 5526

Die Kaart met n bonus

Kry Jou Kaart Nou!

Ons Missie

Om afslag vir ons lede op hul verbruiksbesteding by nasionale kettingwinkels en baie ander winkels te beding en hulle met ʼn jaarlikse kontantbonus uit die totale nettowins te beloon.

Ons Visie

Om aan te pas by die finansiële behoeftes van alle Suid-Afrikaners, om die getal kleinhandelaars en kettingwinkels wat Pretorium Trust aankoopkaarte aanvaar, maksimaal uit te brei en om die hoogs moontlike jaarlikse kontantbonus aan lede te betaal.