Kontak Ons: 012 361 5526

Die Kaart met n bonus

Kry Jou Kaart Nou!

Kontantlenings

Na 'n jaar van lidmaatskap kan u aansoek doen vir 'n kontantlening. Lenings van tot R20 000 is beskikbaar, afhangende van u finansiële status en die maksimum terugbetaaltermyn is 24 maande.

Hierdie lenings word aangebied teen 'n vaste rentekoers wat gelyk is aan die prima uitleenkoers van banke plus 5% en geen addisionele aanvangsfooie of administratiewe kostes word gehef nie.


Bereken Lenings Paaiement