Kontak Ons: 012 361 5526

Die Kaart met n bonus

Kry Jou Kaart Nou!

Finansiering

Vaste Rentekoers

Pretorium Trust bied finansiering ten opsigte van motorvoertuie en duursame verbruiksgoedere aan sy lede teen die bes moontlike VASTE RENTEKOERSE. Die voordeel is dat, ongeag rentekoersverhogings, die maandelikse paaiement dieselfde sal bly vir die volle duur van die kredietooreenkoms. Die Nasionale Kredietwet laat finansiële instellings toe om ook aanvangsfooie en maandelikse administratiewe kostes op huurkope te verhaal. In die geval van Pretorium Trust word HIERDIE KOSTES NIE VAN LEDE VERHAAL NIE. Dit is 'n aansienlike besparing vir lede aangesien hierdie bedrag oor die termyn van 'n kontrak duisende rande kan beloop.

'n Minimum deposito van 10% is betaalbaar.


Bereken Paaiement