Kontak Ons: 012 361 5526

Die Kaart met n bonus

Kry Jou Kaart Nou!

Begrotingsfasiliteite

Pretorium Trust lede kan aansoek doen vir begrotingsfasiliteite om duursame verbruiksartikels aan te koop. Die afbetalingstermyn kan wissel tussen 3 en 24 maande.

Hierdie fasiliteit word aangebied teen 'n rentekoers wat gelyk is aan die prima uitleenkoers van banke plus 4%.

Aankope op 'n begrotingsfasiliteit kwalifiseer ook vir die jaarlikse bonus wat lede op hul gewone aankope verdien.